<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Philip Moolman</author>
<key>Am</key>
<lyrics>[V1]
. Am
 Daar's droogte in die land
. Am
 Besoedeling in die lug
.        G
 Jy sê, kom ons hou 'n jol
.            Am
 Want daar's nêrens om te vlug
.Am
 Almal soek na rede
.Am
 Almal soek na sin
. G
 Niemand ken die einde nie
.Am
 Waar het als begin?

[P1]
.  Am
   Adam en Eva, lekker is die tuin
.  G
   Hoor wat sê die slangetjie
.  Am
   Drink van die wyn

[P2]
.  Am
   Adam en Eva, poedelnakend kaal
.  G
   Hoor wat sê die slangetjie
.  Am
   Julle het gevaal

[C1]
.              Am     G                F
   Ons wil dit hê, Oe hoe, ons wil dit hê
.                               E
   Maar weet nie waar om dit te soek
.              Am     G                F
   Ons wil dit hê, Oe hoe, ons wil dit hê
.                                  E
   Maar weet nie waar, wat sê die Boek?

[V2]
.Am
 Elkeen het 'n antwoord
.Am
 Elkeen het 'n plan
. G                  Am
 Sotho, Xhosa, Zulu, Boer en Engelsman
.Am
 Almal soek na liefde
. Am
 Almal soek na raad
. G                               Am
 Niemand kan ontvlug nie, dis die taal wat almal praat

[P3]
.  Am
   Hansie en Grietjie, daar's wolke voor die maan
.  G                Am
   Romeo en Juliet, waar kom dit vandaan?
.   Am
   Hansie en Grietjie, almal deel die pyn
.  G                Am
   Romeo en Juliet, drink van die wyn

[C2]
.              Am     G                F
   Ons wil dit hê, Oe hoe, ons wil dit hê
.                               E
   Maar weet nie waar om dit te soek
.              Am     G                F
   Ons wil dit hê, Oe hoe, ons wil dit hê
.                                  E
   Maar weet nie waar, wat sê die Boek?

[V3]
.        Am
 Daar's vreeslik baie kerke
.        Am
 Al die torings wys na bo
. G
 Elkeen het 'n storie
.Am
 Wie moet ek glo?
.Am
 NG, Katoliek, Presbeteriaan
.G                   Am
 AGS, Protestand, Baptis en Anglikaan

[C3]
.              Am     G                F
   Ons wil dit hê, Oe hoe, ons wil dit hê
.                               E
   Maar weet nie waar om dit te soek
.              Am     G                F
   Ons wil dit hê, Oe hoe, ons wil dit hê
.                                  E
   Maar weet nie waar, wat sê die Boek?

[V4]
.   Am
 Ek soek dit op die TV,
.   Am
 Op socialmedia
.    G
 Op Tiktok en op Facebook
.        Am
 Maar my hart bly vrae vra
.    Am
 Amber Heard and Johnny
. Am
 Waar's my rolmodel
.G
 Bruce en Demi, Brad and Jolly
. Am
 Niemand haal die paal (ons... pouse)

[C4]
.              Am     G                F
   Ons wil dit hê, Oe hoe, ons wil dit hê
.                               E
   Maar weet nie waar om dit te soek
.              Am     G                F
   Ons wil dit hê, Oe hoe, ons wil dit hê
.                                  E
   Maar weet nie waar, wat sê die Boek?

[B1]
.  Am        G           F       E
   Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe
.  Am        F           G       E              (Am F G F)
   Ek is die Weg en die Waarheid ... en die Lewe

[P4]
.  Am                          (F)
   Sê dit weer, ek kan nie hoor
.  Am                          (F)
   Sê dit weer, ek kan nie hoor
.  G                  E
   Almal raas op die ritme
.                            F  (G F G)
   Maar ons het die lied verloor
.                Am
   Almal wil dit hê</lyrics>
<title>Lurianne: Soek</title>
<tempo>116 Style: 042 mute 12 and 14 - Mute 12 &amp; 14 (progression use)</tempo>
</song>